Musiek.

Dammmm maak nie saak in watse mood ek is nie. Daar is ALTYD n song vir my moods. Musiek iS Soos die “Wondercure”vir ENIGIETS!!

Of ek nou Moerig is, sommet net omgesuklel is omdat dit Maandag is๐Ÿ˜†en of ek vrolik en vol lewe is…. musiek doen dit vir my!!!. 

En dan is daar mense daar buite wat my skeef aan kyk as ek sommer so in Mid-day Traffic my Radio kliphard sit en saam sing. 

Dammm Get a Life!!! 

Or get some MUSIC!!๐Ÿ˜๐Ÿ˜†

Advertisements