Life!!

Playing mobile Games like Tetris taught me….IF YOU FIT IN, YOU ARE EVENTUALLY GONNA DISSAPEAR. 

Thaught for Today….

STAND OUT!!!

Advertisements

Musiek.

Dammmm maak nie saak in watse mood ek is nie. Daar is ALTYD n song vir my moods. Musiek iS Soos die “Wondercure”vir ENIGIETS!!

Of ek nou Moerig is, sommet net omgesuklel is omdat dit Maandag isπŸ˜†en of ek vrolik en vol lewe is…. musiek doen dit vir my!!!. 

En dan is daar mense daar buite wat my skeef aan kyk as ek sommer so in Mid-day Traffic my Radio kliphard sit en saam sing. 

Dammm Get a Life!!! 

Or get some MUSIC!!πŸ˜πŸ˜†

Blogging.Β 

So almal doen al lank hierdie blog ding…. is ek oud en oor die muur?πŸ˜†. My ass afgesuklel om te begin…. en eerlik waar, sukkel nog om die in en outs uit te fighure.

Maar ek love sharing my thaughts…. so lets do thisπŸ™ˆπŸ’ͺ